Category: Human Things
-

Wie se Storie?
in Human ThingsOns kan so besig raak om te verduidelik hoe seer ons gekry het, dat ons nooit raaksien hoe seer ons gemaak het nie.
-

Gaan Kak in Cursive
in Human ThingsNiks skree minder suksesvol as om jou sielkundige stabiliteit te outsource na ’n stuk grys plank van R150 nie. ’n Kykie na Ronel se kombuis, tannie Lulu se Cricut-skuld, en die groot leuen van Live, Laugh, Love.
-

Koffie. Drie Suikers, Asseblief.
in Human ThingsOns leef in ‘n era waar selfs koffie ‘n persoonlikheid geword het. Maar tussen al die pretensie is daar iets ongelooflik eerlik aan drie suikers. Partykeer hoef dinge nie diep te wees nie. Partykeer mag dit net lekker wees.
-

Nog ‘n Rukkie
in Human ThingsOns sal enigiets glo, solank ons nie hoef te erken wat ons reeds weet nie.
-

Uitgecheck
in Human ThingsParty mense vat die tv remote saam wanneer hulle loop. Hierdie is ‘n stuk oor uitcheck, loslaat en hoekom alles wat jy verloor nie ‘n verlies is nie.

