human things


Gaan Kak in Cursive

Niks skree minder suksesvol as om jou sielkundige stabiliteit te outsource na ’n stuk grys plank van R150 nie. ’n Kykie na Ronel se kombuis, tannie Lulu se Cricut-skuld, en die groot leuen van Live, Laugh, Love.

Keep reading

Uitgecheck

Party mense vat die tv remote saam wanneer hulle loop. Hierdie is ‘n stuk oor uitcheck, loslaat en hoekom alles wat jy verloor nie ‘n verlies is nie.

Keep reading

” Ons almal probeer maar net survive.”

press play & dissociate