
dis nou so
ons moet praat oor sommige van julle.
ek judge nie.
ek observe.
ongelukkig ook op instagram
jy is waarskynlik iemand anders se funny storie.
– Fickled Lines
saam die braai en aartappelslaai
vir die mense wat sê hulle gaan ”NOU” huistoe.
nee maar lekker…